Toe hy se daar is net een hoof tipe plant, Sativa, toe weet ek hier kom n hoop snert. Enigiemand wat daadwerklik Marijuana ken weet daar is drie. Sativa, Indica en Rudelaris. Dis nou mense wat niks weet van die plant wat kommentaar wil lewer daarop. Dit lei tot misinformasie. Natuurlik wil die dokters jou bangpraat oor die plant, want hulle wil liewer he jy moet die groot maaatskapye se produkte gebruik sodat hulle nog biljoene kan maak, en die klein verskaffers kan uithou. En kyk, as jy regtig versigtig is vir n klein verskaffer se huisproduk, plant en maak dan jou eie. Dis glad nie so moeilik nie.
Wolhaar is dat daar net 1 strain is. Daar is indica en daar is sativa. Jy mnr Dr voer die mense snert. Baie navorsing was al gedoen in die VSA. Gelukkig het jy maar net oor die 200 views met die snert